Drome
Ons almal het sekere drome wat soms uitwerk maar soms ook
nie.
In hierdie bundel kom van my drome te sprake maar ook
drome wat ek my verbeel ander koester.
Soms verwar ek my drome of, sal ek sĂȘ, dagdrome, met
verbeeldingsvlugte oor wat kon wees of nog mag wees. Soos ons almal maar doen.
Hierin sal jy vind, 100, van die ongeveer 800 gedigte wat
ek tot dusver geskryf het.
Hoekom ek hierdie 100 gedigte gekies het is omdat ‘n baie
goeie vriend van my vir dit gevra het. Nadat hy my bedank het omdat van hierdie
gedigte hom gedra het deur sy vrou se afsterwe, volgens hom.
Daarom het ek gedink dat daar nog mense is wat baat kan
vind by van my gedigte.
Geniet hierdie gedigte en laat weet my indien dit jou
enigsins kon help.
Kry hierdie bundel vir slegs R24.95 hier
No comments:
Post a Comment