meta content='How to write your own e-books' name='description'/> E-Books: July 2016

Wednesday 20 July 2016

36 Lewenslesse



Hierdie boek bevat 36 van die belangrikste lesse wat ek in my lewe geleer het. Dit is natuurlik ‘n goeie idée om dit vir kinders te koop sodat hulle die slaggate in die lewe kan vermy.
Hier is ‘n lys van die onderwerpe waaroor ek skryf:

  1. Dinge gebeur
  2. Ek dink
  3. My gedagte
  4. Wat het ek geleer
5.    Hoekom die see?
6.    Die aarde lewe
7.    Bou ‘n boot
8.    Ek wens net
9.    Uit die see
10. Die lewe gaan verby
11. Die lewe is leeg
12. Hoe kan ek nog glo?
13. Besef
14. Wense en drome
15. Ek leer nog
16. Alles Probeer
17. Hoekom is ek hier?
18. Ek poog
19. Ek is alleen
20. ‘n Dooie vis
21. Ek kyk terug
22. Gedagtes
23. ‘n Sug
24. So is ek
25. Die einde
26. Die gode lag
27. Die vlaktes in
28. Wanneer ek oor die drumpel gly
29. Grootword
30. Wat belangrik is
31. Jou laaste sê
32. Ek lewe vir ewig
33. Wat is dit die?
34. Kortstondig
35. Uit die bloute
36. Waarheen nou?



Ongelukkig is die prys in Amerikaanse Dollar aangesien KOBO Books nie Suid-Afrikaanse Rande aanvaar nie. Daarom kan die prys wissel soos die wisselkoers verander.

Kry hierdie eboek hier vir slegs $1.99

Wednesday 13 July 2016

Wednesday 6 July 2016

60 Love Poems

60 Love poems is a collection of my poems of love


Get it here for only $1.99