Hierdie boek bevat 36 van die belangrikste lesse wat ek
in my lewe geleer het. Dit is natuurlik ‘n goeie idée om dit vir kinders te
koop sodat hulle die slaggate in die lewe kan vermy.
Hier is ‘n lys van die onderwerpe waaroor ek skryf:
- Dinge gebeur
- Ek dink
- My gedagte
- Wat het ek geleer
5. Hoekom
die see?
6. Die aarde lewe
7. Bou
‘n boot
8. Ek
wens net
9. Uit
die see
10. Die
lewe gaan verby
11. Die
lewe is leeg
12. Hoe
kan ek nog glo?
13. Besef
14. Wense en drome
15. Ek
leer nog
16. Alles
Probeer
17. Hoekom
is ek hier?
18. Ek
poog
19. Ek
is alleen
20. ‘n
Dooie vis
21. Ek
kyk terug
22. Gedagtes
23. ‘n
Sug
24. So
is ek
25. Die
einde
26. Die
gode lag
27. Die vlaktes in
28. Wanneer
ek oor die drumpel gly
29. Grootword
30. Wat
belangrik is
31. Jou
laaste sê
32. Ek
lewe vir ewig
33. Wat is dit die?
34. Kortstondig
35. Uit die bloute
36. Waarheen nou?
Ongelukkig is die prys in Amerikaanse Dollar aangesien
KOBO Books nie Suid-Afrikaanse Rande aanvaar nie. Daarom kan die prys wissel
soos die wisselkoers verander.